Home » Gewetenlose Strate - Lewe in Die Apartheid Polisie by Jacobus Kotze
Gewetenlose Strate - Lewe in Die Apartheid Polisie Jacobus Kotze

Gewetenlose Strate - Lewe in Die Apartheid Polisie

Jacobus Kotze

Published June 4th 2013
ISBN : 9781517340605
Paperback
446 pages
Enter the sum

 About the Book 

Hierdie boek is nie jou gewone troepie boek nie maar n seldsame blik op die lewe in die Suid Afrikaanse Polisiemag in die vyf jaar voor mnr Nelson Mandela vrygelaat is in Suid-Afrika. Die Suid Afrikaanse Polisie was toe een van die mees gevreesdeMoreHierdie boek is nie jou gewone troepie boek nie maar n seldsame blik op die lewe in die Suid Afrikaanse Polisiemag in die vyf jaar voor mnr Nelson Mandela vrygelaat is in Suid-Afrika. Die Suid Afrikaanse Polisie was toe een van die mees gevreesde polisiemagte in die wereld en met rede ook. Dit vertel die verhaal van n jong straat polisieman wat sy pad vind op die gewetenlose strate en geleidelik begin verander. Dit wys hoe n edele organisasie n instrument van onderdrukking geword het as gevolg van politieke inmengery. Gewetenlose Strate is outobiografies en gebaseer op feite. Dit is nie fiksie nie. Dit is in Engels beskikbaar as Mean Streets - Life in the Apartheid Police.